Deur: ELAINE BING
Datum : So 14 Aug 11
In looking into controlling post-traumatic stress conditions, Elaine discusses the effect of societal expectations on the experience of trauma –
• stiff upper lips
• stomach aches
• permanent damage and
• “I’m doing fine thanks”
She will also focus on the implications and the cost of no treatment.
Wanneer die tradisionele Christelike geloof nie meer sin maak nie: Die soeke na iets in die plek van die staatsreligie van die Romeinse Ryk.
Deur: Prof Sakkie Spangenberg
Datum : So 17 Jul 11
Prof Sakkie Spangenberg sal praat oor: “Wanneer die tradisionele Christelike geloof nie meer sin maak nie: Die soeke na iets in die plek van die staatsreligie van die Romeinse Ryk.”