by NHN | Nov 11, 2007 | Argief, Kosmos
Die hoofdoel in die lewe van ’n dier is: Om te oorleef, want sukses in die natuur = effektiewe voortplanting. Om predasie vry te spring, want om lank te leef beteken dat meer nasate voortgebring kan word. Die hoofdoel van lewe is om lewe voort te bring....