by NHN | Nov 19, 2006 | Argief, Individu, Religie, Samelewing
INLEIDEND Daar is tot dusver is ‘n gesprek oor die moontlikheid van lewe na die dood tussen godsdiens en wetenskap nie nog nie moontlik nie, omdat beide partye vasgevang is in eie paradigma’s wat so ‘n gesprek uitsluit. Die christelike godsdiens het...
by NHN | Nov 5, 2006 | Argief, Religie
Deur: PIETER CRAFFERT Datum : So 05 Nov 06 Wanneer Christene oor lewe na die dood praat, word woorde soos ewige lewe, wederkoms, finale oordeel, hemel en hel gebruik, maar ‘n sentrale begrip vir die ortodokse Christelike verlossingsleer is die konsep van die...
by NHN | Oct 22, 2006 | Argief, Individu, Kosmos, Religie, Samelewing
Neither a man nor a nation can live without a higher idea, and there is only one such idea on earth, that of an immortal human soul; all the other higher ideas by which men live follow from that. (F Dostoyefsky) Die ongeldigheid van hierdie “geloof” moet...