by NHN | Apr 6, 2008 | Argief, Kosmos, Samelewing
INLEIDING: Die lesing beoog om ‘n oorsig te gee van enkele van die nuutste ontwikkelinge in Genetika en om op grond daarvan te probeer om ‘n paar antwoorde te verskaf op enkele van die vrae oor Genetika waarmee ons dikwels gekonfronteer word. Dit sluit vrae in oor...