by NHN | Dec 4, 2005 | Argief, Individu, Religie, Samelewing
Deur: HANSIE WOLMARANS Datum : So 04 Des 05 Om die historiese Jesus na te vors, is soos om lae en lae verf en vernis van ‘n antieke meubelstuk af te skuur. Dan mag jy vind dat daar selfs strukturele veranderings aan die meubelstuk self aangebring is. Onder lae...