by NHN | Feb 15, 2015 | Argief, Religie
Opsomming Die tradisionele Christelike meesterverhaal kan met drie woorde opgesom word: sondeval-verlossing-eindoordeel. Die Bybelboeke is selfs só gerangskik dat dit hierdie meesterverhaal ondersteun. Die Bybel begin immers met die verhaal van die skepping en die...