Eietydse Lewensgeluk – Daleen van Zyl

Die fokus val vandag op die beskouing van lewensgeluk vanuit die sielkunde, en meer spesifiek, vanuit die positiewe sielkunde. Ek glo baie sal wat vertel, bevestig wat julle reeds weet.  Maar dis vir my gaaf dat iemand seker gemaak het van die feite (die navorsers). ...