by NHN | Jun 5, 2005 | Argief, Religie
Wat weet ons van Jesus af? Wie was hy? Wie is hy? Hierdie is vrae wat eintlik nie in een sessie hanteer kan word nie. Dit is onmoontlik om in besonderhede in selfs enkele aspekte van sy lewe in te gaan. Pieter Craffert toon aan dat wat ons weet, of dink ons weet,...