Deur: ABEL PIENAAR EN ANDER
DVD 1
Ewolusie van Spiritualiteit (Inleiding) – Abel Pienaar
Perspektiewe op Jesus van Nasaret – Sakkie Spangenberg
Ons plek in die Kosmos – Gerrit Genis
DVD 2
Evangelie sonder Kruis of Opstanding – ou alternatief – Piet Muller
Die twaalf Beginsels – Kobus Kruger
Soeke na ‘n Eietydse Spiritualiteit – Antoinette Ehmke / Gert Janse van Rensburg