Deur: ABEL PIENAAR EN ANDER

DVD 1

Die Evolusie van Spiritualiteit (Inleiding) – Ds. Abel Pienaar

Die Dag toe God sy Rieme met Abraham styfgeloop het – Prof. Willie Esterhuyse

Mens en die Kosmos – Dr. Gerrit Genis

 

DVD 2

Van Mites na Rites na Georganiseerde Godsdiens – Ds. Terblanche Jordaan

Evangelie sonder Kruis en Opstanding – Dr. Piet Muller

Paneelbespreking – Inleiding:

Dr. Edwin Arrison (Centre for Christian Spirituality)
Ds. Renier Cronje (Renaissance)