“I believe in Spinoza’s God who reveals himself in the orderly harmony of what exists, not in a God who concerns himself with the fates and actions of human beings.” – Albert Einstein
NHN Seminaar 1 September 2018
Midrand CMA Konferensiesentrum “Kalmte in die malle gejaag oftewel, leef bewustelik in die hede” Die NHN poog waar moontlik verdere kwaliteit tot ons lewe toe te voeg, veral te midde van die daaglikse, dolle gejaag. Tydens hierdie een-dag seminaar gaan Johannes de...
Midrand byeenkoms 10 Maart 2019: Don Roos oor “Om medemens te wees, beteken om te kommunikeer – op dieselfde vlak.”
Met hierdie woorde kondig Don Roos die tema van sy praatjie aan, buk dan ongeërg agter die podium en tree na vore met ‘n rooi blom agter sy regteroor. Al wat hoorbaar is, is enkele giggels uit die gehoor. Met gebare bied hy die rooi blom aan die gehoor, kyk die mense...
VORIGE SEMINARE
Midrand byeenkoms 10 Maart 2019: Don Roos oor “Om medemens te wees, beteken om te kommunikeer – op dieselfde vlak.”
Met hierdie woorde kondig Don Roos die tema van sy praatjie aan, buk dan ongeërg agter die podium en tree na vore met ‘n rooi blom agter sy regteroor. Al wat hoorbaar is, is enkele giggels uit die gehoor. Met gebare bied hy die rooi blom aan die gehoor, kyk die mense...
NHN Seminaar 2017
Die Nuwe Hervorming Netwerk hou die naweek van 19-20 Augustus ‘n seminaar by die Midrand CMA Konferensie Sentrum. Die tema sal wees: “Gewaardeerde Menslike Deugde”. Griekse filosowe soos Plato en Artistoteles het lank terug reeds besin oor wat dit beteken om ‘n “goeie...
NHN Renaissance Seminaar van 8 en 9 Oktober
Tydens ons suksesvolle seminaar op 8 en 9 Oktober 2016, kon ons die insigte van vier gesiene kenners kry oor die tema "’n Blik in die toekoms se Kristalbal." Ons sprekers was mnr Pieter Geldenhuys, ‘n professionele toekomskundige; dr André Bartlett, teoloog; dr Frans...
2016 NHN Seminaar 8 – 9 Oktober
Die Nuwe Hervorming Netwerk en Renaissance Gemeenskap bied vanjaar 'n seminaar op Saterdag 8 en Sondag 9 Oktober by die MBA Ouditorium in Midrand aan, met die tema: “Vier perspektiewe op ons toekoms”. Ons het vanjaar vier sprekers, elk bekend en hoog aangeskrewe vir...
NHN Seminaar 2015: Vier die lewe met betekenisvolle ervarings
Wat ‘n spesiale naweek was 11 – 13 September vanjaar! Uitnemende aanbiedings, stimulerende geselskap, gesellige kuiers, goeie verblyf en heerlike kos. Onder Deon van Zyl se knap leiding het ons – soms baie kreatief - gedink oor vier belangrike aspekte wat die tema van...
2015 NHN Seminaar 11-13 September
Die Nuwe Hervorming Netwerk hou die naweek van 11-13 September sy jaarlikse seminaar by Leribisi Lodge, oos van Pretoria. Die tema sal wees: Vier die lewe met betekenisvolle en sielvolle ervarings.
Vanjaar se seminaar gaan ‘n deelnemende geleentheid wees met baie ruimte vir gespreksvoering, interaktiewe deelname, kreatiewe uitdrukking, storievertellings en ander vaardighede.
NHN Seminaar 2014: Die NHN as Vernuwer in die Afrikaanse Samelewing
As deel van ons 10de bestaansjaar het die NHN op 30 Augustus 2014 sy jaarlikse seminaar by Zambesi Lodge in Montana, Pretoria gehou met die tema: “Die NHN as vernuwer in die Afrikaanse samelewing: perspektiewe op religie en wetenskap, samelewing en geskiedenis,...
NHN Seminaar 30 Augustus 1 September 2013 – Sakkie Spangenberg
NHN SEMINAAR 30 AUGUSTUS – 1 SEPTEMBER 2013 Deur: Sakkie Spangenberg Beste NHN Lid of Belangstellende Die NHN se jaarlikse seminaar vind binne enkele weke weer by Weesgerus Vakansie-oord net buite Modimolle plaas en beplanning hiervoor is volle swang. In die...
NHN Seminaar 2011: Groepbespreking
Deur: ALMAL Ons jaarlikse seminaar het vanjaar weer by Weesgerus Vakansie-oord, net buite Modimolle, plaasgevind. Vanjaar was die fokus ons op lewensverstaan en -begrip deur godsdiens en geloof - en gevolglik gedrag - vanuit ‘n neurologiese perspektief te ondersoek....
NHN Seminaar 2011: Jy En Jou Brein; ‘n Fisiologiese Fundering Vir Geloofsoortuigings – Chris Steinman
Deur: CHRIS STEINMAN Ons jaarlikse seminaar het vanjaar weer by Weesgerus Vakansie-oord, net buite Modimolle, plaasgevind. Vanjaar was die fokus ons op lewensverstaan en –begrip deur godsdiens en geloof - en gevolglik gedrag - vanuit ‘n neurologiese perspektief te...

