Opkomende Seminare

DIE NHN AS VERNUWER IN DIE AFRIKAANSE SAMELEWING: 30 AUGUSTUS

As deel van ons 10de bestaansjaar hou die NHN vanjaar sy seminaar by Zambesi Lodge in Montana, Pretoria. Die tema is “Die NHN as vernuwer in die Afrikaanse samelewing: perspektiewe op religie en wetenskap, samelewing en geskiedenis, toekoms en hoop”. Lees meer…