Deur: ANTHONI VAN NIEUWKERK

Datum : So 20 Nov 11
Anthoni van Nieuwkerk kyk na die sleutel-tendense wat tans die wêreld, Afrika en Suid-Afrika vorm (of vervorm) deur te fokus op:

  • Hoe die wêreld daarbuite lyk,
  • Watter strominge aan die orde van die dag is,
  • Hoe ons dit kan interpreteer,
  • Wat dit vir ons land en sy mense beteken?

Die gesprek daarna fokus op die vraag wat dit alles vir my en die NHN beteken.

Antoni doseer Openbare en Ontwikkelingsbestuur aan die Universiteit van die Witwatersrand.