
Mense se Stories
“Die ‘anderkant’…’n Geloofsreis” – Prof Martin Trümpelmann
“Die 'Anderkant' verteenwoordig ‘n geleidelike vervreemding van die Christelike heilsboodskap soos dit in kerke en op grond van die Bybel verkonding word. Ek vra baie vrae oor die inhoud en morele grondslag van die Bybel. Dit is ‘n pad van ontnugtering wat ek saam...
ONDERWEG … ‘n persoonlike reis: ‘n Teorie van die derde naïwiteit – Prof Gerhard van den Heever
Met geen behoefte om 'n denkraamwerk voor te stel of 'n patroon op sy gehoor af te druk nie, het die Gerhard tydens sy aanbieding by die NHN se Midrandbyeenkoms op 4 Oktober sy spirituele reis met die gehoor gedeel. Sy pad vanuit en deur die Christelik-kulturele...
Vrees en Vryheid is nie Bedmaats nie – Gerrit Visser
Deur: Gerrit Visser Vrees en vryheid is nie bedmaats nie. Tog is dit opvallend hoeveel toegewyde Christene ondanks hul belydenis dat Christus jou waarlik vry maak, deur diepliggende vrese verhinder word om hierdie vroom belydenis in die praktyk gestalte te laat kry....
Om die Lewe In die oë te kyk en aan te Beweeg – Arenda Erasmus
Deur: Arenda Erasmus Ek was `n gelukkige alleenkind wat graag bedags in gedagtes versonke op die plaas rondgedwaal en klippe en volstruiseierdop krale versamel het, soms soggens of vroegaand op die kruin van die rantjie agter ons huis gesit en kyk het hoe die son...
Ek Wonder… – Mekeniek
EK WONDER... Deur: Mekeniek Ek wonder “April, jou bliksem!” “Meneer?” “Hoe lank sit jy al taaiers op wiele, hê?” “Bietjie lank, Meneer.” “Ja, nou wonder ek net hoekom jy sommer hier uit die bloute die fokken taaiers verkeerdom begin aansit.” Uit hierdie gesprek kan...
Die Beloning van Twyfel is Verligting in Paaiemente – Dom Petros
DIE BELONING VAN TWYFEL IS VERLIGTING - IN PAAIEMENTE Deur: Dom Petros Die beloning van twyfel is verligting (in paaiemente) deur Dom Petros My storie begin met die glinsteringe in Ma en Pa se oog – ek is in ons huis gebore, want ek wou naby my Ma wees... Die eenvoud...
Nabetragting – Jan Bantjies
Deur: Jan Bantjies “There was never yet an uninteresting life. Such a thing is an impossibility. Inside of the dullest exterior there is a drama, a comedy and a tragedy.” – Mark Twain Op die plaas Ons het op die plaas onskuldig groot geword. Met swart maatjies,...
Koos Kombuis Vertel van sy 3 Bekerings – Gerrit Genis
Die Derde Lewe van Colet Ek het drie keer in my lewe tot bekering gekom. Hierdie drie bekerings is die coolste goed wat ooit met my gebeur het. Dis vandag die eerste keer dat ek in die openbaar daaroor praat. My eerste bekering was die lekkerste. Maar dit het...