Fokus op Lewe op aarde

 

Die Nuwe Hervorming Netwerk (NHN), wat ná ’n hewige debat tussen Christene ontstaan het, is vanjaar tien jaar oud. Sakkie Spangenberg skryf die netwerk se fokus het na die lewe hier-en-nou verskuif. Lees meer oor…

NUUT OP GLO DIE BYBEL

  • Briewe oor Belhar 2015-04
  • Twee kerke by kruispad oor Belhar
  • In Kaap sinode sê 56% ja vir Belhar
  • Kerk het ruimte vir verskillende standpunte oor Satan
  • Dis NGK se eie beleid wat nou terugkaats
  • Wie is Braam Hanekom?
  • Sinode Hoëveld stem nee vir Belhar
  • Andrew Murray se boodskap aan predikante oor sending
  • Wie is Wilhelm Jordaan?
  • In Kaap sinode sê 56% ja vir Belhar
  • En nog vele meer…

Aftieklys: Riglyne ter voorbereiding van die onafwendbare



Saamgestel deur: Chris de Weerdt, Hannie Belsten en Hendrik le Roux

Die vreugde by die aankoms van ‘n nuweling en droefheid na die afsterwe van ‘n geliefde bring normaalweg sterk kontrasterende emosies by die naasbestaandes na vore.In die eerste geval word babakamers pragtig voorberei met allerhande oulike dingetjies in afwagting van die heuglike gebeurtenis, wiegies word met lintjies versier en ‘n mens kan nie wag om die nuweling welkom te heet nie.