Jona-Lesing – Prof Sakkie Spangenberg & Dr Deon v Zyl by NHN | Jan 18, 2016 | Argief, Religie | 0 comments In sy boek Ek is my brein (2014) maak die Nederlandse breinwetenskaplike, Dick Swaab, die volgende stelling:―Godsdienstigheid gaan helaas nie dikwels saam met die kuns om te kan relativeer of met ‘n sin vir humor nie. Click here todownload the PDF file.