Deur: SAKKIE SPANGENBERG, PIETER BOTHA, PIETER CRAFFERT
Datum : So 30 Jan 11
Sakkie Spangenberg, Pieter Botha en Pieter Craffert vertel :
- waarom hulle betrokke geraak het by die ontstaan van die NHN
- hoe hulle die groei van die NHN beleef en
- hoe die toekoms van die NHN mag uitsien
Die DVD is ’n soort “NHN101” wat lede en belangstellendes inlig, prikkel en uitnooi om deel te wees van ’n opwindende reis.