Deur: PIET CROUCAMP

Datum : So 15 Apr 12

Piet Croucamp praat oor die relativering van menswees:
• Die kondisies wat die waarde van menswees relativeer
• Die kodering van die gedagtegang van ‘n kind
• Wanneer God sondig teen die mens?

Piet Croucamp is verbonde aan die Departement Politieke Wetenskappe aan die Universiteit van Johannesburg.
Hy het ’n DPhil van die Universiteit van die Vrystaat en doseer sedert 1994 voor- en nagraadse kursusse aan verskeie universiteite.
Sy navorsingsbelangstelling is hoofsaaklik die kwantifisering van sosiale konsepte en meetbaarheid van sosiale kohesie.