Deur: CHRIS STEINMAN
Datum : So 18 Mrt 12
Wat is instinktief van taal en wat is aangeleer? Deur iets te leer, plaas ons onsself in ‘n selektiewe omgewing wat kan lei tot ‘n toekomstige instinktiewe benadering tot ‘n probleem.
• Hoe leer die brein en hoe onthou die brein?
• Is intelligensie geneties vasgemaak?
• Kan leer jou genetika verander?
• Is daar iets soos spiritualiteit?
• Is dit instinktief?
Hieroor sê Chris: “Ek hoop ons kom tot nuwe hipoteses.”