Midrandbyeenkoms

Beste NHN Lid of Belangstellende KOMENDE SONDAG SE MIDRANDBYEENKOMS         Tydens ons byeenkoms in die MBA Conference Centre Ouditorium in Midrand gaan Chris de Weerdt sy veel bewoë wedervaringe met ons deel in ‘n skyfievertoning: “Ervarings van die eerste Suid...

Midrandbyeenkoms

Beste NHN Lid of Belangstellende Komende Sondag praat dr Francois Durand tydens die NHN se tweeweeklikse byeenkoms in die Ouditorium van die MBA Conference Centre in Midrand oor: “Moraliteit en religie”. Francois sê: “Suid Afrika is bekend daarvoor dat dit ‘n...

Midrandbyeenkoms

Beste NHN Lid of Belangstellende Komende Sondag, tydens die NHN se tweeweeklikse byeenkoms in die Ouditorium van die MBA Conference Centre in Midrand praat dr JP Landmann oor: “Kan SA ‘n moderne land word? – die rol van sosiale kapitaal”. JP sal die faktore bespreek...

Midrandbyeenkoms

Beste NHN Lid of Belangstellende   Komende Sondag, tydens die NHN se tweeweeklikse byeenkoms in die MBA Conference Centre Ouditorium in Midrand, praat Johann Basson oor: “Die Religieuse Toneel Verander: die opkoms van “Progressiewe Christenskap”. in sy boek...

Lede Area

NHN het nou ‘n nuwe lede-area vir al ons lede waar alle PDF dokumente tussen ons en ons lede versprei kan word. As u nog nie opgeteken het nie gaan doen dit sommer gerus nou by die skakel Teken OP