NHN | Nuwe Hervorming Netwerk
  • Tuisblad
  • Wie is ons
  • Wat doen ons
    • Midrandbyeenkomste
    • Seminare
    • Begeleiding en Spesiale Seremonies
    • Sosiale Spil
    • Potgooie en Videos
    • Lys van DVD’s
    • Virtuele boekversameling
    • Komende Gebeure
  • Waaroor besin ons
    • Religie
    • Ons plek in die Kosmos
    • Samelewing
    • Die Individu
    • Ander
    • Skakels/Artikels
  • Mense se stories
  • Argief
  • Nuusbriewe
  • Skakel ons
Select Page

Prof Hansie Wolmarans – Die opstanding van Jesus in konteks 26 Julie 2020

by admin Admin | Aug 8, 2020 | Argief, Religie

Die opstanding van Jesus in konteks Prof. Hansie Wolmarans Lesing aangebied aan die Nuwe Hervorming Netwerk 26 Julie 2020  Samevatting  Die Jesus-beweging moes ná die kruisiging doodloop. Die feit dat daar heel spoedig florerende gemeenskappe oor die Romeinse Ryk...

Ben Barnard: Dit kom van ver af (Facebook video stroom, 24 Mei 2020)

by admin Admin | May 29, 2020 | Argief, Religie, Samelewing

Opsomming van NHN lesing 24 Mei 2020: Dr Ben Barnard (Kliniese sielkundige) DIT KOM VAN VER AF: MITOLOGIESE VOETSPORE DEUR DIE BYBEL Die storieverteller Mitologie, verduidelik Ben Barnard, is tegelyk geskiedenis, geheue en verbeelding. Dit is verhale waarmee mense in...

Midrandbyeenkoms 13 Oktober 2019, Prof Pieter Botha

by admin Admin | Oct 29, 2019 | Argief, Religie

(Nota: hierdie berig is saamgestel uit Pieter Botha se PowerPoint-aanbieding en nota’s van Johan Talma, asook internetbronne – Red.) Om die bydrae van Augustinus tot die Westerse denkwêreld te verstaan, moet ‘n mens sy lewensverloop (354-372) – en selfs die...

Midrand byeenkoms: 13 Januarie 2019. Prof Sakkie Spangenberg oor: ‘Van Christen-gelowige tot gewone Jesus-volgeling: Die lewensverhaal van dr. Cees den Heyer’

by Willem Semmelink | Jan 13, 2019 | Argief, Religie

’n Woord vooraf Ek wou verlede jaar op 24 Junie ’n lesing aanbied oor Lloyd Geering en Cees den Heyer onder die titel “Here, verlos ons van die kritiese Bybelwetenskaplikes”. Tydens my voorbereiding het ek besef dat ek nie in één lesing aan hulle beide reg sal laat...

Midrand byeenkoms: 11 November 2018. Dr Abel Pienaar oor: ‘Die Oorkantste Oewer – Spiritualiteit anderkant godsdiens’.

by Willem Semmelink | Nov 26, 2018 | Argief, Individu, Religie

Wanneer iemand ‘n rivier wil oorsteek, kan hy of sy ‘n boot of vlot bou wat hom veilig aan die anderkant besorg. Maar wanneer sy die oorkantste oewer bereik het, is die boot oorbodig. Om dit dan saam te dra, veral as jy jouself dan in ‘n...

Midrand byeenkoms: 28 Oktober 2018. Dr Deon van Zyl oor: ‘Godsdiens – ‘n Sielkundige kruk, kuur of krankheid’.

by Willem Semmelink | Nov 7, 2018 | Ander, Religie

HOOP is eie aan die lewe self, ‘n soort buffer as verdedigingsmeganisme teen die harde werklikheid. “Without hope, the tension of our life towards the future would vanish, and with it, life itself.” (Paul Tillich) Mense raak baie emosioneel waar dit by godsdiens kom....
« Older Entries

Web Search

Designed by Elegant Themes | Powered by WordPress