Midrandbyeenkoms en ander sake

Beste NHN Lid of Belangstellende Komende Sondag, tydens die NHN se tweeweeklikse byeenkoms in die MBA Conference Centre Ouditorium in Midrand, sal Prof Pieter Botha praat oor: “Eerbied vir Lewe”. In die gesprek tussen geloof en wetenskap kom Albert Schweitzer se...