“Hoe’t ek hier gekom?” Johann en Babs Basson

Ek en Johann vra mekaar dikwels af: Waar het ons pad van die hoofstroom geskei? Hoekom het juis ons twee wat passievolop die ou pad meegeloop het en respek het vir tydlose waardes soos vrede en geregtigheid, ons begin losmaak van die eng voorskriftelikheid van ons...

Petrus Kuhne – ‘n Vreemde landskap

Midrandbyeenkoms: Sondag 10 Julie 2016: Die lewe is nie soos ‘n Powerpoint-aanbieding nie; alles is nie netjies ingeryg en verduidelik nie, sê Petrus. Dis ‘n reis deur ‘n vreemde landskap, sonder ‘n GPS. (Hy verwys na Willie Esterhuyse se boek...