NHN | Nuwe Hervorming Netwerk
  • Tuisblad
  • Wie is ons
  • Wat doen ons
    • Midrandbyeenkomste
    • Seminare
    • Begeleiding en Spesiale Seremonies
    • Sosiale Spil
    • Potgooie en Videos
    • Lys van DVD’s
    • Virtuele boekversameling
    • Komende Gebeure
  • Waaroor besin ons
    • Religie
    • Ons plek in die Kosmos
    • Samelewing
    • Die Individu
    • Ander
    • Skakels/Artikels
  • Mense se stories
  • Argief
  • Nuusbriewe
  • Skakel ons
Select Page

“Besoedeling en klimaatsverandering: Risiko’s vir die mens se oorlewing – die verantwoordelikheid van gesinne en regerings” – Dr Deon van Zyl en Dr Johan Brink

by admin Admin | Mar 20, 2020 | Argief, Kosmos, Uncategorized

NHN Midrand: Informele gesprek 2020-03-01 Besoedeling en klimaatsverandering: Risiko’s vir die mens se oorlewing – die verantwoordelikheid van gesinne en regerings Dr Deon van Zyl: Groeporganisering en fasilitering van terugvoer Dr Johan Brink: Inleiding en...

Plastiekbesoedeling en rentmeesterskap – Prof Henk Bouwman (medewerker Carina Verster)

by admin Admin | Feb 22, 2020 | Ander, Argief, Kosmos

Henk Bouwman, professor by Noordwes Universiteit (Potchefstroom-kampus), is ’n natuurwetenskaplike. Hy en mede-navorser Carina Verster werk op die gebied van besoedeling en die nadelige uitwerking op menslike gesondheid en die seelewe, soos koraal, visse en ander...

“Die mensdom se aandeel in klimaatsverandering – feit of fiksie?” Prof Sakkie Spangenberg

by admin Admin | Jan 19, 2020 | Argief, Kosmos, Samelewing

1. INLEIDING Volgens ’n Wikipedia-artikel is wetenskaplikes wat navorsing oor klimaatsverandering doen dit tans byna 100% eens oor die mensdom se aandeel in die verandering. Die aarde se klimaat het sedert die laat 19de eeu aansienlik verwarm. Hierdie verwarming skryf...

Uitstappie – Sterkfontein Grotte – (met Prof Francois Durand )

by admin Admin | Apr 23, 2019 | Argief, Kosmos, Uitstappie, Uitstappies

Sterkfontein-uitstappie, Sondag 14 April 2019 In stede van die gewone NHN-byeenkoms op Sondag 14 April, het Johan Talma vir ons ‘n insiggewende uitstappie na die Sterkfontein-grotte, ‘n VN Wêreld-erfenisterrein, gereël. Dit het onder leiding van Prof Francois Durand...

Dr Gerrit Genis: ‘Die wonderwêreld van ruimteteleskope – Hubble se nalatenskap’.

by Willem Semmelink | Jun 3, 2018 | Ander, Argief, Kosmos, Samelewing

Vorige Midrandbyeenkoms: Sondag 27 Mei 2018 Die Hubble-ruimteteleskoop se grootste bydrae moet in verband gebring word met ons verstaan van die heelal. Dit is eintlik ‘n tydmasjien… Wanneer dit ‘n ster of hemelligame waarneem wat miljarde ligjare verwyder is,...

Hennie Maas: My kennismaking met die wêreld van sterre en planete en die impak daarvan op my lewensuitkyk

by JBudricks | Aug 14, 2017 | Ander, Argief, Kosmos

MR Byeenkoms 23 Julie 2017 Hennie Maas se liefde vir die misterie van die natuur, klank- en beeldopnames, mooi musiek en die onbekende het sterk deurgekom in sy entoesiastiese aanbieding van ‘n soort “Sterre en Planete” in die kleine, verlede Sondagoggend in...
« Older Entries

Web Search

Designed by Elegant Themes | Powered by WordPress