NHN | Nuwe Hervorming Netwerk
  • Tuisblad
  • Wie is ons
  • Wat doen ons
    • Midrandbyeenkomste
    • Seminare
    • Begeleiding en Spesiale Seremonies
    • Sosiale Spil
    • Potgooie en Videos
    • Lys van DVD’s
    • Virtuele boekversameling
    • Komende Gebeure
  • Waaroor besin ons
    • Religie
    • Ons plek in die Kosmos
    • Samelewing
    • Die Individu
    • Ander
    • Skakels/Artikels
  • Mense se stories
  • Argief
  • Nuusbriewe
  • Skakel ons
Select Page

Plastiekbesoedeling en rentmeesterskap – Prof Henk Bouwman (medewerker Carina Verster)

by admin Admin | Feb 22, 2020 | Ander, Argief, Kosmos

Henk Bouwman, professor by Noordwes Universiteit (Potchefstroom-kampus), is ’n natuurwetenskaplike. Hy en mede-navorser Carina Verster werk op die gebied van besoedeling en die nadelige uitwerking op menslike gesondheid en die seelewe, soos koraal, visse en ander...

Midrandbyeenkoms 2 Junie 2019: Dr Marina Elliott: “Ontdekking van die Homo Naledi in die Wieg van die mensdom”

by admin Admin | Jun 5, 2019 | Ander, Argief, Mense se stories, Samelewing

Dr Marina Elliott wat Sondag 2 Junie ’n lesing in Engels gelewer het oor die ontdekking van die Homo naledi-fossiele in die Wieg van die Mensdom, is van Kanadese afkoms. Sy het aan die Simon Fraser Universiteit van Brits-Colombië (Kanada) studeer en haar meesters- en...

Midrandbyeenkoms 5 Mei 2019: Phil Steyn: “Dagga in Suid Afrika: Van Jan van Riebeeck tot nou.”

by admin Admin | May 12, 2019 | Ander, Individu

Dagga in Suid-Afrika was nog altyd daar, sover die heugenis strek. Dit is niks nuuts nie. Wat nuut is, is dat die verbode middel onlangs, ná 138 jaar se verbanning, vir private gebruik gewettig is. Die afgelope aantal jare het daar wêreldwyd ’n veranderde sentiment...

Midrand byeenkoms: 28 Oktober 2018. Dr Deon van Zyl oor: ‘Godsdiens – ‘n Sielkundige kruk, kuur of krankheid’.

by Willem Semmelink | Nov 7, 2018 | Ander, Religie

HOOP is eie aan die lewe self, ‘n soort buffer as verdedigingsmeganisme teen die harde werklikheid. “Without hope, the tension of our life towards the future would vanish, and with it, life itself.” (Paul Tillich) Mense raak baie emosioneel waar dit by godsdiens kom....

Midrandbyeenkoms: 14 Oktober 2018. Die geheime dieetkodes deur Dr Marius Theron

by Willem Semmelink | Oct 22, 2018 | Ander, Individu, Samelewing

Daar is so baie uiteenlopende antwoorde op die vraag, “Wat is die regte dieet vir mense”, dat dit soms ontstemmend is om die geskille tussen professionele konsultante soos dieetkundiges, sportafrigters en dokters aan te hoor. Ongelukkig is baie van die toutrekkery...

Nuwe boek: Jean Oosthuizen 2018: Die opkoms en ondergang van die NG Kerk. Penguin

by Willem Semmelink | Oct 8, 2018 | Ander, Argief, Religie

In Rapport se bylaag ‘Weekliks’ van 7 Oktober 2018 het ‘n uittreksel verskyn van Jean Oosthuizen se jongste boek, Die opkoms en ondergang van die NG Kerk, uitgegee deur Penguin. Hy skryf: “Dit is die verhaal van ‘n kerk wie se leierskap...
« Older Entries

Web Search

Designed by Elegant Themes | Powered by WordPress