MR byeenkoms Sondag 8 Julie 2018 Prof Pieter Botha oor: “Hoekom onthou en bewaar ons? Gedagtes na aanleiding van ‘n besoek aan die Boston Museum of Fine Arts”

‘n Onlangse besoek aan die Boston Museum of Fine Arts het my laat wonder oor die waarde van sulke instellings. Gegewe dat museums ’n besondere aspek van mens se geskiedenis, tradisies en kultuur verteenwoordig, is die verbysterende agteruitgang en minagting van...

NHN Seminaar 2017

Die Nuwe Hervorming Netwerk hou die naweek van 19-20 Augustus ‘n seminaar by die Midrand CMA Konferensie Sentrum. Die tema sal wees: “Gewaardeerde Menslike Deugde”. Griekse filosowe soos Plato en Artistoteles het lank terug reeds besin oor wat dit beteken om ‘n “goeie...

NHN Seminaar 1 September 2018

Midrand CMA Konferensiesentrum “Kalmte in die malle gejaag oftewel, leef bewustelik in die hede” Die NHN poog waar moontlik verdere kwaliteit tot ons lewe toe te voeg, veral te midde van die daaglikse, dolle gejaag. Tydens hierdie een-dag seminaar gaan Johannes de...

24 Julie 2018 – Winter ete

Winterete Dis tyd vir ons winterete en samesyn op Sondag, 24 Junie by Midrand. Vanweë die koue, vind die ete binnenshuis, in die kantien plaas. En omdat dit winter is, eet ons graag ietsie warm. Dus sal dit waardeer word as jy iets warms kan saambring, byvoorbeeld...

NHN-Welwillendheidsaksie (WWA)

Ons het reeds aansienlike geldelike bydraes vir die WWA ontvang, waarvoor groot waardering uitgespreek is. Dit onderskryf ons missie met hierdie aksie. Daar word nie slegs finansiële steun benodig nie, maar ons vra ook hulp van mense met kundigheid, soos mediese- of...