by Willem Semmelink | Feb 10, 2019 | Argief, Individu, Samelewing
Hedendaagse gesprekke oor bewussyn word telkens in verband gebring met die evolusieleer van Darwin en die unieke vermoë wat by die mens ontwikkel het tot self-beskouing. Indien hierdie verband regverdigbaar is, met ander woorde as die mens se onderskeidende soort...
by Willem Semmelink | Jan 28, 2019 | Argief
VERSLAG VAN DIE NHN SE AKTIWITEITE IN 2018 OORSIG VAN DIE JAAR Weereens was die afgelope jaar in die breë gesien suksesvol vir die NHN met ‘n knap Uitvoerende Komitee (UK) wat ‘n verskeidenheid van aktiwiteite deurgevoer het. Hiermee ‘n verslag wat ’n aanduiding gee...
by Willem Semmelink | Jan 13, 2019 | Argief, Religie
’n Woord vooraf Ek wou verlede jaar op 24 Junie ’n lesing aanbied oor Lloyd Geering en Cees den Heyer onder die titel “Here, verlos ons van die kritiese Bybelwetenskaplikes”. Tydens my voorbereiding het ek besef dat ek nie in één lesing aan hulle beide reg sal laat...
by Willem Semmelink | Nov 26, 2018 | Argief, Individu, Religie
Wanneer iemand ‘n rivier wil oorsteek, kan hy of sy ‘n boot of vlot bou wat hom veilig aan die anderkant besorg. Maar wanneer sy die oorkantste oewer bereik het, is die boot oorbodig. Om dit dan saam te dra, veral as jy jouself dan in ‘n...
by Willem Semmelink | Nov 7, 2018 | Ander, Religie
HOOP is eie aan die lewe self, ‘n soort buffer as verdedigingsmeganisme teen die harde werklikheid. “Without hope, the tension of our life towards the future would vanish, and with it, life itself.” (Paul Tillich) Mense raak baie emosioneel waar dit by godsdiens kom....
by Willem Semmelink | Oct 22, 2018 | Ander, Individu, Samelewing
Daar is so baie uiteenlopende antwoorde op die vraag, “Wat is die regte dieet vir mense”, dat dit soms ontstemmend is om die geskille tussen professionele konsultante soos dieetkundiges, sportafrigters en dokters aan te hoor. Ongelukkig is baie van die toutrekkery...
by Willem Semmelink | Oct 8, 2018 | Ander, Argief, Religie
In Rapport se bylaag ‘Weekliks’ van 7 Oktober 2018 het ‘n uittreksel verskyn van Jean Oosthuizen se jongste boek, Die opkoms en ondergang van die NG Kerk, uitgegee deur Penguin. Hy skryf: “Dit is die verhaal van ‘n kerk wie se leierskap...
by Willem Semmelink | Oct 8, 2018 | Argief, Religie
Asklepios, die Grieks-Romeinse god van genesing, is waarskynlik een van die meer bekende helde onder die gode en halfgode uit die Antieke tyd. Asklepios en sy dogter Hygieia Die staf en slang waarmee hy uitgebeeld word, is simbole wat vandag nog met genesing verbind...
by Willem Semmelink | Sep 23, 2018 | Uncategorized
Waarnemersnotas by die NHN se Lente-seminaar Tema: Kalmte in die malle gejaag: Leef bewustelik in die hede Gespreksleier: Johannes de Villiers Die onlangse een-dag seminaar op Lentedag in Midrand was in vele opsigte uitsonderlik. Al die gesprekke het rondom een...
by Willem Semmelink | Aug 27, 2018 | Ander, Argief, Religie
Vorige Midrandbyeenkoms: Sondag 19 Augustus 2018. Ds Albert Cruywagen oor: “Spirituele ruimtes vir gesprek: Oop of toe?” Hierdie is ‘n geredigeerde weergawe van Albert se aanbieding: Ek praat vandag in opsetlike dun, vae potloodstrepies, soms in breë, ewe vae...
by Willem Semmelink | Aug 2, 2018 | Seminaar aankondiging
Midrand CMA Konferensiesentrum “Kalmte in die malle gejaag oftewel, leef bewustelik in die hede” Die NHN poog waar moontlik verdere kwaliteit tot ons lewe toe te voeg, veral te midde van die daaglikse, dolle gejaag. Tydens hierdie een-dag seminaar gaan Johannes de...
by Willem Semmelink | Jul 30, 2018 | Ander, Argief, Samelewing
Vir lewensveranderende besluite is opleiding en betroubare inligting onontbeerlik. Wat klimaatsveranderinge en die mens se impak op aardverwarming betref, is daar omtrent soveel menings as samesweringsteorieë in omloop. Vir verantwoordelike besluitneming is dus ‘n...