by Johan Talma | Jul 11, 2016 | Seminare, Vorige Seminare
Die Nuwe Hervorming Netwerk en Renaissance Gemeenskap bied vanjaar ‘n seminaar op Saterdag 8 en Sondag 9 Oktober by die MBA Ouditorium in Midrand aan, met die tema: “Vier perspektiewe op ons toekoms”. Ons het vanjaar vier sprekers, elk bekend en hoog aangeskrewe...
by Johan Talma | Apr 28, 2016 | Ander, Argief, Individu, Mense se stories, Religie
In Maart vanjaar het die NHN sy lede gevra om hulle versie van die Bybel se “Onse Vader” en die “Saligsprekinge” op te skryf. Elkeen kon sy skepping vir die kompetisie instuur en daarmee ‘n boekprys wen. Hierdie “Onse Vader” van André Ludick het die boekprys gewen....
by Johan Talma | Feb 2, 2016 | Ander, Argief, Individu, Samelewing
Midrandpraatjie Sondag 31 Januarie 2016 – Dr Hannetjie v Zyl-Edeling Dr Hannetjie van Zyl-Edeling glo ‘n mens se gesondheid en breinfunksies is hoofsaaklik ‘n kopding. Hoe ons oor ons gesondheid dink en handel, kan ‘n groot verskil maak op ons...
by Johan Talma | Jan 18, 2016 | Argief, Religie
Midrandpraatjie Sondag 17 Januarie 2016 Pieter het in hierdie aanbieding die (verrassende?) stelling gemaak dat daar geen argeologiese getuienis van die tyd van Jesus is nie. Hy praat dus eerder oor die argeologie van die wêreld van Jesus. Hoe weet ons dan of Jesus...
by Johan Talma | Oct 17, 2015 | Argief, Individu, Mense se stories, Religie
Met geen behoefte om ‘n denkraamwerk voor te stel of ‘n patroon op sy gehoor af te druk nie, het die Gerhard tydens sy aanbieding by die NHN se Midrandbyeenkoms op 4 Oktober sy spirituele reis met die gehoor gedeel. Sy pad vanuit en deur die...
by Johan Talma | Sep 22, 2015 | Kosmos
From Wikipedia, the free encyclopedia Homo naledi is an extinct species of hominin, provisionally assigned to the genus Homo. Discovered in 2013 and described in 2015, fossil skeletons were found in South Africa’s Gauteng province, in the Dinaledi Chamber of the...
by Johan Talma | Aug 10, 2015 | Argief, Individu, Religie, Samelewing
Hierdie is ’n kort opsomming van die aanbieding deur prof The Veldsman gelewer tydens die Midrandbyeenkoms van 26 Julie 2015: Van die grootste probleme van ons tyd, hetsy op politieke, ekonomiese, omgewings – of maatskaplike terreine, is te wyte aan gebrek aan...