by JBudricks | Mar 11, 2018 | Ander, Argief
VERSLAG VAN DIE NHN SE AKTIWITEITE IN 2017 OORSIG VAN DIE JAAR Die afgelope jaar was in die breë gesien suksesvol vir die NHN. Die Uitvoerende Komitee (UK) het weereens ‘n verskeidenheid van aktiwiteite deurgevoer en hierdie is ‘n verslag van daardie aktiwiteite...
by JBudricks | Mar 11, 2018 | Uncategorized
Algemene Jaarvergadering (AJV) Johann Basson wat as Tesourier vir die UK optree, het uitgewys dat die NHN se finansiële situasie vir die jaar 1 Januarie tot 31 Desember 2017 gesond is, ofskoon ‘n geringe tekort weerspieël word. Dit is hoofsaaklik te wyte aan...
by JBudricks | Mar 11, 2018 | Argief, Samelewing
MR Byeenkoms: Sondag 18 Februarie 2018 Tydens ‘n interessante Pecha Kucha-sessie bespreek Jaco Budricks, Con Meyer en Johann Basson verskeie publikasies wat onlangs verskyn het, onder die titel: ‘Wat skryf ons mense oor politiek en ekonomie?’ Eerste...
by JBudricks | Feb 3, 2018 | Ander, Argief, Samelewing
MR Byeenkoms: Sondag 20 Januarie 2018 Die NHN beskryf hulself as ʼn netwerk van kreatiewe denkers wat vrylik gesels oor soeke na sin, wat mekaar met idees stimuleer en inspireer en hierdie lewe in die ‘nou’ as ʼn kosbaarheid uitleef. Hier gesels ons graag, maar ons...
by JBudricks | Nov 20, 2017 | Ander, Argief, Samelewing
Midrandbyeenkoms: Sondag 12 November 2017 Om die kwessie na behore te bespreek, is dit belangrik om eers te bepaal wat Armoede en Geregtigheid is. Derhalwe tref Hennie onderskeid tussen twee soorte armoede, naamlik tussenliggende of intermediêre armoede en uiterste...
by JBudricks | Nov 20, 2017 | Ander, Argief, Religie, Uitstappie
Midrandbyeenkoms: Sondag 29 Oktober 2017 Alhoewel die Protestantse Hervormers in die sestiende eeu weggebreek het van die Rooms-Katolieke Kerk en sy Latynse vertaling van die Bybel, het hulle getrou gebly aan die oortuiging dat die boek Daniël ’n profetiese boek is....
by JBudricks | Oct 22, 2017 | Ander, Argief, Samelewing
MR Byeenkoms: 15 Oktober 2017 Cecile Gericke, voormalige skoolhoof en sielkundige met ‘n doktorsgraad in Opvoedkunde, het ‘n groot deel van haar loopbaan aan die Toegepaste Sielkunde gewy. Min mense weet van die probleme van Post-traumatiese Stres wat...
by JBudricks | Oct 8, 2017 | Ander, Argief, Samelewing
MR Byeenkoms: 1 Oktober 2017 As an introduction to his lecture, Professor Rataemane from the Sefako Makgatho Health Sciences University, defines Intergenerational Trauma (IT) as unresolved or suppressed trauma caused to groups of people (i.e. in the history of...
by JBudricks | Sep 30, 2017 | Ander, Argief, Religie, Samelewing
MR Byeenkoms 17 September 2017 Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het destyds so ‘n dramatiese indruk op die kollektiewe bewussyn van Afrikaners gelaat as die Dorslandtrek. Lawrence Green, populêre reisverhaalskrywer het dit as “the most...
by JBudricks | Sep 11, 2017 | Ander, Argief, Religie, Samelewing
MR Byeenkoms: 3 September 2017 Jurie skets ter inleiding die dilemma van mense wat hulle om verskillende redes van die Kerk onttrek, iets wat heelwat spanning in huisgesinne en families kan veroorsaak. Dikwels is die Kerk se onbeholpenheid met sensitiewe sake soos die...
by JBudricks | Aug 14, 2017 | Ander, Argief, Kosmos
MR Byeenkoms 23 Julie 2017 Hennie Maas se liefde vir die misterie van die natuur, klank- en beeldopnames, mooi musiek en die onbekende het sterk deurgekom in sy entoesiastiese aanbieding van ‘n soort “Sterre en Planete” in die kleine, verlede Sondagoggend in...
by JBudricks | Aug 14, 2017 | Ander, Argief, Samelewing
MR Byeenkoms: 6 Augustus 2017 “Wat is die mens?” Om oor die die misterie van menswees na te dink, kan interessante definisies oplewer. Gewoonlik begin enige nadenke by die fisiologiese en hoe dit van ander soogdiere verskil. Pogings van navorsers om ‘n volledige...