by NHN | May 20, 2017 | Ander, Argief, Religie
Midrandbyeenkoms: Sondag 7 Mei 2017 Johan het verduidelik dat hy ‘n mediese dokter is met ‘n belangstelling in die regte, maar dat hy homself nie as ‘n kenner van genetika beskou nie, hoewel hy baie oor die onderwerp navorsing gedoen het. ...
by NHN | Mar 24, 2017 | Ander, Argief, Religie
MR Byeenkoms 12 Maart 2017 Dr Ben Barnard wys ter agtergrond daarop dat die feëverhaal die tweelingbroer van die mite is. By die ondersoek na die verhaal van die Slapende Skone, ook genoem Doringrosie, moet ons die matriargale teenoor die patriargale bestel in...
by NHN | Mar 8, 2017 | Argief, Religie, Samelewing
MR Byeenkoms: 26 Februarie 2017 Ons het die avifauna of voëllewe van Egipte onder vier temas bekyk Die voëllewe van moderne Egipte Voëls in antieke Egiptiese kuns Lewe en dood vir mens en dier in antieke Egipte Voëls in hiërogliewe 1 Die voëllewe van moderne Egipte...
by NHN | Feb 23, 2017 | Argief, Mense se stories, Samelewing
Deon het die gehoor meer as ‘n uur lank gefassineer met hierdie indrukwekkende en roerende dokumentêr. Dit toon die navorsing en volgehoue fondsinsameling en verspreiding van verpersoonlikte musiekopnames, ipods en oorfone vir “soveel moontlik pasiënte aan...
by NHN | Feb 6, 2017 | Ander, Argief, Kosmos, Samelewing
Midrandbyeenkoms: 29 Jan 2017: Opsomming van videos Die kriteria vir die seleksie van hierdie videos was: 1) ‘n Uitmuntende aanbieding; 2) ‘n Insiggewende boodskap; 3) Genderbalans ‒ gesamentlik 30 minute. Carl Sagan, die bekende astrofisikus met die...
by NHN | Feb 6, 2017 | Ander, Religie, Samelewing
Midrand lesing: 15 Januarie 2017 Vandag is ons baie bewus van wat ons eet. Ons is bedag op dinge soos ’n gebalanseerde dieet en ’n hele industrie het ontwikkel met dieet middels, aanvullers en instruksies oor wat goed is vir jou en wat nie. Inisiatiewe om organiese...
by NHN | Jan 14, 2017 | Argief, Individu, Mense se stories, Religie
Midrandlesing 20 November 2016 Hein vra of ongelowigheid ‘n keuse is wat enigeen kan maak … en of dit noodwendig die beter opsie is. As ‘n mens vry is om so ‘n keuse te maak, waarom word dit soms vir die meer sensitiewe mens ‘n...
by NHN | Nov 13, 2016 | Argief, Religie
Midrandlesing 6 November 2016: Op die vraag of Jesus kon lees en skryf, is mense geneig om onmiddellik positief te antwoord ‒ natuurlik: die Nuwe Testament vertel van Jesus wat vir die skrifgeleerdes in die tempel uit die boekrolle voorgedra het en dat Hy op ‘n...
by NHN | Oct 30, 2016 | Argief, Religie
Midrandlesing Sondag 23-10-2016 Onder die NHNners is daar nie baie mense wat hulle met die ‘bonatuurlike’ of geestelike wêreld besig hou nie, veral omdat bestaande inligting oor breinwerking en die neurofisiologie van breinbeelde, drome en bewussyn reeds...
by NHN | Oct 21, 2016 | Argief
Midrand byeenkoms: 25 September 2016 Die geniale Eugene Marais was nie net ‘n besondere skrywer nie. Ook in die wetenskap het hy bewondering afgedwing met sy waarnemingsvermoë en gedragstudies van diere. Moontlik versterk deur sy lewenstyl van afsondering en...
by NHN | Oct 14, 2016 | Argief, Nuusbriewe, Vorige Seminare
Tydens ons suksesvolle seminaar op 8 en 9 Oktober 2016, kon ons die insigte van vier gesiene kenners kry oor die tema “’n Blik in die toekoms se Kristalbal.” Ons sprekers was mnr Pieter Geldenhuys, ‘n professionele toekomskundige; dr André Bartlett,...
by NHN | Oct 6, 2016 | Kosmos
Die skakel hieronder gee ‘n waardevolle verduidelikking, deur Ross Harvey, oor Cites, wat dit is en hoekom ons moet omgee Seker almal sal dit insiggewend vind ...