by admin Admin | Oct 29, 2019 | Argief, Religie
(Nota: hierdie berig is saamgestel uit Pieter Botha se PowerPoint-aanbieding en nota’s van Johan Talma, asook internetbronne – Red.) Om die bydrae van Augustinus tot die Westerse denkwêreld te verstaan, moet ‘n mens sy lewensverloop (354-372) – en selfs die...
by admin Admin | Oct 14, 2019 | Argief, Samelewing
In sy voordrag het Prof Alex Duffey aansienlik uitgebrei op die ontwikkeling van die Christelike kerk, wat in die vroeë eeue verskeie strominge tot gevolg gehad het. Tot ongeveer 200 n.C. was die meerderheid vroeë Christene Jode en het hulle tot 300 n.C. in relatiewe...
by admin Admin | Jun 5, 2019 | Ander, Argief, Mense se stories, Samelewing
Dr Marina Elliott wat Sondag 2 Junie ’n lesing in Engels gelewer het oor die ontdekking van die Homo naledi-fossiele in die Wieg van die Mensdom, is van Kanadese afkoms. Sy het aan die Simon Fraser Universiteit van Brits-Colombië (Kanada) studeer en haar meesters- en...
by admin Admin | May 12, 2019 | Ander, Individu
Dagga in Suid-Afrika was nog altyd daar, sover die heugenis strek. Dit is niks nuuts nie. Wat nuut is, is dat die verbode middel onlangs, ná 138 jaar se verbanning, vir private gebruik gewettig is. Die afgelope aantal jare het daar wêreldwyd ’n veranderde sentiment...
by admin Admin | Apr 23, 2019 | Argief, Kosmos, Uitstappie, Uitstappies
Sterkfontein-uitstappie, Sondag 14 April 2019 In stede van die gewone NHN-byeenkoms op Sondag 14 April, het Johan Talma vir ons ‘n insiggewende uitstappie na die Sterkfontein-grotte, ‘n VN Wêreld-erfenisterrein, gereël. Dit het onder leiding van Prof Francois Durand...
by admin Admin | Mar 26, 2019 | Argief, Mense se stories, Samelewing
Vandag presies 75 jaar gelede, op 24 Maart 1944, het ‘The Great Escape’ (Die Groot Ontsnapping) plaasgevind. [Skyfie 1 – Opening] Dit word as een van die belangwekkendste insidente van die Tweede Wêreldoorlog beskou. Ja, daar was vele noemenswaardige...
by admin Admin | Mar 19, 2019 | Argief, Samelewing, Seminare, Vorige Seminare
Met hierdie woorde kondig Don Roos die tema van sy praatjie aan, buk dan ongeërg agter die podium en tree na vore met ‘n rooi blom agter sy regteroor. Al wat hoorbaar is, is enkele giggels uit die gehoor. Met gebare bied hy die rooi blom aan die gehoor, kyk die mense...