by admin Admin | Aug 8, 2020 | Argief, Religie
Die opstanding van Jesus in konteks Prof. Hansie Wolmarans Lesing aangebied aan die Nuwe Hervorming Netwerk 26 Julie 2020 Samevatting Die Jesus-beweging moes ná die kruisiging doodloop. Die feit dat daar heel spoedig florerende gemeenskappe oor die Romeinse Ryk...
by admin Admin | Aug 8, 2020 | Argief, Mense se stories
My Religion Story Bruwer Swanepoel – July 2020 I was born in September 1951 and somehow developed an affinity for religion when I was about 11/12 years old. I lived with my grandmother in Ficksburg, Free State between the ages of 5 and 9 and then moved back to...
by admin Admin | Aug 4, 2020 | Argief, Individu, Samelewing
Ons het elkeen ‘n beeld van die wereld. Die vraag is hoe korrek hierdie beeld is gesien die baie konflikterende inligting van baie bronne wat ons ontvang. Ons ervaar ook deesdae dat veral talle politici baie leuens vertel. Baie van die inligting wat ons ontvang fokus...
by admin Admin | May 29, 2020 | Argief, Religie, Samelewing
Opsomming van NHN lesing 24 Mei 2020: Dr Ben Barnard (Kliniese sielkundige) DIT KOM VAN VER AF: MITOLOGIESE VOETSPORE DEUR DIE BYBEL Die storieverteller Mitologie, verduidelik Ben Barnard, is tegelyk geskiedenis, geheue en verbeelding. Dit is verhale waarmee mense in...
by admin Admin | Apr 27, 2020 | Uncategorized
Johan Brink het hierdie lesing in 2018 gelewer. Hiermee die teks van die lesing. Martin Luther Die onwillige revolusionêr Die geskiedenis en die mites Martin Luther was een van die historiese figure wat die verloop van die geskiedenis in Wes-Europa radikaal beïnvloed...
by admin Admin | Apr 22, 2020 | Uncategorized
Aangesien die Covid-19 inperking ons gereelde samekoms verhoed het, is Willem Semmelink se 2017 lesing oor die tafelgebed, op Facebook uitgesaai. Die skakel: https://www.youtube.com/watch?v=SbeZBObRfEo
by admin Admin | Apr 13, 2020 | Uncategorized
‘n Video-opname van Deon se lesing is voor die ingrendeling (‘lockdown’) deur Mollie Kruger opgeneem en op YouTube geplaas. Dr Leon Stander wat ook sou deelneem, was ongesteld en moes onttrek. Die skakel:...
by admin Admin | Mar 20, 2020 | Argief, Kosmos, Uncategorized
NHN Midrand: Informele gesprek 2020-03-01 Besoedeling en klimaatsverandering: Risiko’s vir die mens se oorlewing – die verantwoordelikheid van gesinne en regerings Dr Deon van Zyl: Groeporganisering en fasilitering van terugvoer Dr Johan Brink: Inleiding en...
by admin Admin | Feb 22, 2020 | Ander, Argief, Kosmos
Henk Bouwman, professor by Noordwes Universiteit (Potchefstroom-kampus), is ’n natuurwetenskaplike. Hy en mede-navorser Carina Verster werk op die gebied van besoedeling en die nadelige uitwerking op menslike gesondheid en die seelewe, soos koraal, visse en ander...
by admin Admin | Jan 19, 2020 | Argief, Kosmos, Samelewing
1. INLEIDING Volgens ’n Wikipedia-artikel is wetenskaplikes wat navorsing oor klimaatsverandering doen dit tans byna 100% eens oor die mensdom se aandeel in die verandering. Die aarde se klimaat het sedert die laat 19de eeu aansienlik verwarm. Hierdie verwarming skryf...