“I believe in Spinoza’s God who reveals himself in the orderly harmony of what exists, not in a God who concerns himself with the fates and actions of human beings.” – Albert Einstein

VORIGE SEMINARE

NHN Seminaar 2023 – LEEF MET WETE EN TWYFEL EN OORTUIGING

Datum: 20 Mei 2023 Sprekers: Barend la Grange, Piet Croukamp en Marius Herholdt (Opsommende notas/indrukke van ‘n deelnemer in die gehoor)Mnr Barend la Grange: Vaderland, Moerland, Voorland – My reisIn die konteks van mens-wees en die diverse omgewings waarin ons...

lees meer

Waarnemersnotas by die NHN se Lente-seminaar 2018

Waarnemersnotas by die NHN se Lente-seminaar Tema: Kalmte in die malle gejaag: Leef bewustelik in die hede Gespreksleier: Johannes de Villiers Die onlangse een-dag seminaar op Lentedag in Midrand was in vele opsigte uitsonderlik. Al die gesprekke het rondom een...

lees meer

NHN Seminaar 1 September 2018

Midrand CMA Konferensiesentrum “Kalmte in die malle gejaag oftewel, leef bewustelik in die hede”   Die NHN poog waar moontlik verdere kwaliteit tot ons lewe toe te voeg, veral te midde van die daaglikse, dolle gejaag. Tydens hierdie een-dag seminaar gaan Johannes de...

lees meer

NHN Seminaar 2017

Die Nuwe Hervorming Netwerk hou die naweek van 19-20 Augustus ‘n seminaar by die Midrand CMA Konferensie Sentrum. Die tema sal wees: “Gewaardeerde Menslike Deugde”. Griekse filosowe soos Plato en Artistoteles het lank terug reeds besin oor wat dit beteken om ‘n “goeie...

lees meer

NHN Renaissance Seminaar van 8 en 9 Oktober

Tydens ons suksesvolle seminaar op 8 en 9 Oktober 2016, kon ons die insigte van vier gesiene kenners kry oor die tema "’n Blik in die toekoms se Kristalbal." Ons sprekers was mnr Pieter Geldenhuys, ‘n professionele toekomskundige; dr André Bartlett, teoloog; dr Frans...

lees meer

2016 NHN Seminaar 8 – 9 Oktober

Die Nuwe Hervorming Netwerk en Renaissance Gemeenskap bied vanjaar 'n seminaar op Saterdag 8 en Sondag 9 Oktober by die MBA Ouditorium in Midrand aan, met die tema: “Vier perspektiewe op ons toekoms”. Ons het vanjaar vier sprekers, elk bekend en hoog aangeskrewe vir...

lees meer

NHN Seminaar 2015: Vier die lewe met betekenisvolle ervarings

Wat ‘n spesiale naweek was 11 – 13 September vanjaar! Uitnemende aanbiedings, stimulerende geselskap, gesellige kuiers, goeie verblyf en heerlike kos. Onder Deon van Zyl se knap leiding het ons – soms baie kreatief - gedink oor vier belangrike aspekte wat die tema van...

lees meer

2015 NHN Seminaar 11-13 September

Die Nuwe Hervorming Netwerk hou die naweek van 11-13 September sy jaarlikse seminaar by Leribisi Lodge, oos van Pretoria. Die tema sal wees: Vier die lewe met betekenisvolle en sielvolle ervarings.

Vanjaar se seminaar gaan ‘n deelnemende geleentheid wees met baie ruimte vir gespreksvoering, interaktiewe deelname, kreatiewe uitdrukking, storievertellings en ander vaardighede.

lees meer

NHN Seminaar 2011: Groepbespreking

Deur: ALMAL Ons jaarlikse seminaar het vanjaar weer by Weesgerus Vakansie-oord, net buite Modimolle, plaasgevind. Vanjaar was die fokus ons op lewensverstaan en -begrip deur godsdiens en geloof - en gevolglik gedrag - vanuit ‘n neurologiese perspektief te ondersoek....

lees meer

Navraag