Lloyd Geering van Nieu-Seeland is vanjaar 100 jaar oud en Cees den Heyer van Nederland was verlede jaar 75. Beide het vanweë hul studie van die Bybel afskeid geneem van die tradisionele Christelike geloof. Sakkie Spangenberg sal hul lewens kortliks toelig en vertel hoe sy lees van hulle boeke, sy eie oortuigings verander het.