”We are caught in a difficult moment in history, stuck between a secular system we have outgrown and a religious system we cannot fully embrace.” – David Tacey

Mense se Stories

Elke mens het ‘n storie om te vertel. Ons hoor graag van diepgrondige keuses wat jy moes maak, wat jou lewe verander het en watter vreugdes jy wil deel.

MR byeenkoms Sondag 8 Julie 2018 Prof Pieter Botha oor: “Hoekom onthou en bewaar ons? Gedagtes na aanleiding van ‘n besoek aan die Boston Museum of Fine Arts”

'n Onlangse besoek aan die Boston Museum of Fine Arts het my laat wonder oor die waarde van sulke instellings. Gegewe dat museums ’n besondere aspek van mens se geskiedenis, tradisies en kultuur verteenwoordig, is die verbysterende agteruitgang en minagting van...

read more