2015 NHN Seminaar 11-13 September

Die Nuwe Hervorming Netwerk hou die naweek van 11-13 September sy jaarlikse seminaar by Leribisi Lodge, oos van Pretoria. Die tema sal wees: Vier die lewe met betekenisvolle en sielvolle ervarings.

Vanjaar se seminaar gaan ‘n deelnemende geleentheid wees met baie ruimte vir gespreksvoering, interaktiewe deelname, kreatiewe uitdrukking, storievertellings en ander vaardighede.

NHN Seminaar 2011: Groepbespreking

Deur: ALMAL Ons jaarlikse seminaar het vanjaar weer by Weesgerus Vakansie-oord, net buite Modimolle, plaasgevind. Vanjaar was die fokus ons op lewensverstaan en -begrip deur godsdiens en geloof – en gevolglik gedrag – vanuit ‘n neurologiese perspektief te...