NHN Seminaar 1 September 2018

Midrand CMA Konferensiesentrum “Kalmte in die malle gejaag oftewel, leef bewustelik in die hede” Die NHN poog waar moontlik verdere kwaliteit tot ons lewe toe te voeg, veral te midde van die daaglikse, dolle gejaag. Tydens hierdie een-dag seminaar gaan Johannes de...

2016 NHN Seminaar 8 – 9 Oktober

Die Nuwe Hervorming Netwerk en Renaissance Gemeenskap bied vanjaar ‘n seminaar op Saterdag 8 en Sondag 9 Oktober by die MBA Ouditorium in Midrand aan, met die tema: “Vier perspektiewe op ons toekoms”. Ons het vanjaar vier sprekers, elk bekend en hoog aangeskrewe...