MR byeenkoms Sondag 8 Julie 2018 Prof Pieter Botha oor: “Hoekom onthou en bewaar ons? Gedagtes na aanleiding van ‘n besoek aan die Boston Museum of Fine Arts”

‘n Onlangse besoek aan die Boston Museum of Fine Arts het my laat wonder oor die waarde van sulke instellings. Gegewe dat museums ’n besondere aspek van mens se geskiedenis, tradisies en kultuur verteenwoordig, is die verbysterende agteruitgang en minagting van...

NHN-Welwillendheidsaksie (WWA)

Ons het reeds aansienlike geldelike bydraes vir die WWA ontvang, waarvoor groot waardering uitgespreek is. Dit onderskryf ons missie met hierdie aksie. Daar word nie slegs finansiële steun benodig nie, maar ons vra ook hulp van mense met kundigheid, soos mediese- of...