NHN: Voorsittersverslag: 2018

VERSLAG VAN DIE NHN SE AKTIWITEITE IN 2018 OORSIG VAN DIE JAAR Weereens was die afgelope jaar in die breë gesien suksesvol vir die NHN met ‘n knap Uitvoerende Komitee (UK) wat ‘n verskeidenheid van aktiwiteite deurgevoer het. Hiermee ‘n verslag wat ’n aanduiding gee...

read more

Midrand byeenkoms: 13 Januarie 2018. Prof Sakkie Spangenberg oor: ‘Van Christen-gelowige tot gewone Jesus-volgeling: Die lewensverhaal van dr. Cees den Heyer’

’n Woord vooraf Ek wou verlede jaar op 24 Junie ’n lesing aanbied oor Lloyd Geering en Cees den Heyer onder die titel “Here, verlos ons van die kritiese Bybelwetenskaplikes”. Tydens my voorbereiding het ek besef dat ek nie in één lesing aan hulle beide reg sal laat...

read more